Afrikaans (af)

Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Kainosoïes     Kainosoïese      

  Woordafbreking

Kai•no•soïes

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(geologie) Wat betref die Kainosoïkum, die derde en huidige van die drie geologiese eras van die Fanerosoïese eon.

     Sinonieme

Senosoïes