Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Fidjiaans    Fidjiaanse       
IPA: [fiʤiˈjɑːns], attributief: [fiʤiˈjɑːnsə]
فِیجِیَانْسْ , attributief: فِیجِیَانْسِی


Van, betreffende die Fidjiane; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan die Fidji-eilande.

    Vertalings

  Vertalings:    Fidjiaans
Duits: fidschianisch(de)
Engels: Fijian(en)
Nederlands: Fijisch(nl), Fijinees(nl)
Turks: Ficili(tr)
Enkelvoud Meervoud
  Fidjiaans    
(taal) 'n Sentraaloos-Maleis-Polinesiese taal met ongeveer 350 duisend sprekers; een van die amptelike tale van die Fidji-eilande.

    Taalkodes

ISO 639-1: fj
ISO/DIS 639-3: fij
SIL: FJI

    Vertalings

Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Fidjiaans.