Ligging van Gauteng in Suid-Afrika.

Afrikaans (af)

Pleknaam
Gauteng

  Etimologie

'n Sotho-woord wat "Plek van goud" beteken, ontleen van Afrikaans, "goud".

  Woordafbreking

Gau•teng

  Pleknaam

     Betekenisse

Een van Suid-Afrika se nege provinsies.

     Voorbeeldsinne

Gauteng se provinsiale hoofstad, Johannesburg, is die grootste stad in Suid-Afrika.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Gauteng(en)
Nederlands: Gauteng(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Gauteng.