Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  provinsie     provinsies    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  provinsietjie     provinsietjies  

  Etimologie

Van Latyn, provincia.

  Woordafbreking

pro•vin•sie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

'n Staatkundig onderdeel van 'n land.

     Voorbeeldsinne

Tien lede word verkies om elke provinsie in die Nasionale Raad van Provinsies te verteenwoordig.
Nederland het twaalf provinsies.

     Vertalings

  Vertalings:    provinsie
Engels: province(en)
Frans: province(fr)
Nederlands: provincie(nl)
Nedersaksies: provinsie(nds)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor provinsie.


Nedersaksies (nds)

Woord
provinsie

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Provinsie

     Sinonieme

previnsie