Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Germaans     —  

  Woordafbreking

Ger•maans

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(taal) Die taal wat eertyds deur die Germane gepraat is.

     Voorbeeldsinne

Germaans was 'n Indo-Europese taal.

     Eienskappe

Die gerekonstrueerde taal word meestal Proto-Germaans genoem.

     Vertalings

  Vertalings:    Germaans
Engels: Germaans(en)
Nederlands: Germaans(nl)
Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Germaans     Germaanse      

  Byvoeglike naamwoord

     Betekenisse

  1. Betreffende die Germane; wat tot die eertydse Germaanse volk behoort.
  2. Met betrekking tot die taal van die Germane en die tale wat daarvan afstam.

     Voorbeeldsinne

  1. Die Germaanse oorwinning in die Teutoburgerwoud het die Romeinse uitbreiding na die noorde van Europa gestuit.
  2. Afrikaans en Nederlands is Germaanse tale.

     Vertalings

  Vertalings:    Germaans
Engels: Germanic(en)
Nederlands: Germaans(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Germaans.