Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Indiër     Indiërs  

  Woordafbreking

In•di•er

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Inwoner van Indië of persoon wat se voorouers uit Indië afkomstig is.
  2. Suid-Afrikaner van Asiatiese afkoms.

     Voorbeeldsinne

  1. Rakesh Sharma word in 1984 die eerste Indiër in die ruimte.
  2. Tydens die P.W. Botha-administrasie het Indiërs parlementêre verteenwoordiging in die driekamerparlement verkry.

     Vertalings

  Vertalings:    Indiër
Engels: Indian(en)
Nederlands: Indiër(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Indiër.