Johannesburg
Pleknaam |
---|
Johannesburg |
- Waarskynlik genoem na Johann Rissik en Christiaan Johannes Joubert, wat die ligging van die mynstad gekies het. Dit is ook moontlik dat die stad na veldkornet Lucas Johannes Meyer, die eerste owerheidsambtenaar van Johannesburg, genoem is.
- Jo•han•nes•burg
- Die vernaamste sake- en bevolkingsentrum van Suid-Afrika, die hoofstad van die Gautengprovinsie en setel van die Konstitusionele Hof van Suid-Afrika.
- Johannesburg is ook die sentrum van 'n verstedelikte gebied met meer as 8 miljoen inwoners wat van Pretoria in die noorde tot by Vereeniging in die suide strek.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Johannesburg.