Besienswaardighede in Pretoria.
Pleknaam
Pretoria
Genoem na die 'n Voortrekkerleier Andries Pretorius.
Pre•to•ria
Die administratiewe hoofstad van Suid-Afrika, geleë in die Gautengprovinsie, ongeveer 50 km noord van Johannesburg.
Pretoria is op 16 November 1855 deur die Voortrekkers gestig en het in 1860 die hoofstad van die Zuid-Afrikaansche Republiek en in 1910 Transvaal en ook die nuutgestigte Unie van Suid-Afrika se uitvoerende hoofstad geword.
  Vertalings:   
Engels: Pretoria(en)
Nederlands: Pretoria(nl)
Ndebele (Suid-): iPitori

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Pretoria.