Kaapse grysbok
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Kaapse grysbok | Kaapse grysbokke |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
Kaapse grysbokkie | Kaapse grysbokkies |
- (soogdiere) Aphicerus melanotis, 'n klein boksoort wat endemies aan die Wes-Kaap van Suid-Afrika is.
- Die Kaapse grysnok bewoon 'n klein streek wat strek van Zoeloeland tot in die Kaapprovinsie.
Vertalings: Kaapse grysbok | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kaapse grysbok.