Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Karelies     Kareliese        
IPA: [kɑˈriə̯lis], attributief: [kɑˈriə̯lisə]
كَرَِیلِیسْ , attributief: كَرَِیلِیسِی
Van, betreffende die Kareliërs; van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Karelië.
  Vertalings:    Karelies
Duits: karelisch(de)
Engels: Karelian(en)
Latyn: Carelicus(la)
Nederlands: Karelisch(nl)
Sweeds: karelsk(sv)
Turks: Karelyalı(tr)
Enkelvoud Meervoud
  Karelies     —  
IPA: [kɑˈriə̯lis]
كَرَِیلِیسْ
'n Fins-Oegriese taal met ongeveer 172 duisend sprekers; een van die amptelike tale van Karelië ('n republiek van die Russiese Federasie).
ISO/DIS 639-3: krl
SIL: KRL
  Vertalings:    Karelies
Duits: Karelisch(de)
Engels: Karelian(en)
Latyn: lingua Carelica(la)
Nederlands: Karelisch(nl)
Sweeds: karelska(sv)
Turks: Karelce(tr)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Karelies.