Kasjoebiese
Afrikaans (af)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Kasjoebiese | Kasjoebieses |
Uitspraak
Met Arabiese letters
- كَشُوبِیسِی , meervoud: كَشُوبِیسِسْ
Selfstandige naamwoord
Betekenisse
- Inwoonster, burgeres van Kasjoebië (in Pole).
Vertalings
Vertalings: Kasjoebiese | |||
---|---|---|---|
Byvoeglike naamwoord | |
---|---|
Predikatief | Kasjoebies |
Attributief | Kasjoebiese |
Partitief | Kasjoebies |
Gesubstantiveer | |
Enkelvoud | Meervoud |
Kasjoebiese | Kasjoebieses |
Intensiewe vorm | |
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- Attributief van ☞ Kasjoebies