Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  Kersfees     Kersfeeste    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  Kersfesie     Kersfesies  

  Etimologie

Samestelling van die Middelnederlandse Kerst, 'n naam vir Christus, en fees. Dus letterlik Christusfees.[1]

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Meervoud van Kersfees; meer as een Kersfees.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Christmases(en)
Zoeloe: oKhisimuzi(zu)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Kersfeeste.

  Verwysings