Taalgebied waar Krim-Tataars gepraat word.
Enkelvoud Meervoud
  Krim-Tataars     –  
Krim – Ta•taars
(taal) 'n Turkse taal wat deur die Krim-Tatare op die Krim-skiereiland gepraat word.
ISO 639-3: crh
Krim-Turks
  Vertalings:    Krim-Tataars
Engels: Crimean Tatar(en)
Nederlands: Krim-Tataars(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Krim-Tataars.