Byvoeglike naamwoord
Stellend Enkelvoud Meervoud
Manlik   Latius     Latiī  
Vroulik   Latia     Latiae  
Onsydig   Latium     Latia  
Bywoord
  Latiē  
Verdere verbuigings: Latius (verbuiging)
byvoeglik: manlik: LATIVS, vroulik: LATIA, onsydig: LATIVM; meervoud: manlik: LATII, vroulik: LATIAE, onsydig: LATIA
bywoordelik: LATIE
IPA:
klassieke Latyn:
byvoeglik: manlik: [ˈɫatʲijʊs], vroulik: [ˈɫatʲija], onsydig: [ˈɫatʲijʊ̃(m)]; meervoud: manlik: [ˈɫatʲijiː], vroulik: [ˈɫatʲijaɪ̯], onsydig: [ˈɫatʲija]
bywoordelik: [ˈɫatʲijeː]
Afrikaanse Kerklatyn:
byvoeglik: manlik: [ˈlɑːsijœs], vroulik: [ˈlɑːsijɑ], onsydig: [ˈlɑːsijœm]; meervoud: manlik: [ˈlɑːsiji], vroulik: [ˈlɑːsijeː], onsydig: [ˈlɑːsijɑ]
bywoordelik: [ˈlɑːsijeː]
Italiaanse Kerklatyn:
byvoeglik: manlik: [ˈlaːʦius], vroulik: [ˈlaːʦia], onsydig: [ˈlaːʦium]; meervoud: manlik: [ˈlaːʦii], vroulik: [ˈlaːʦie], onsydig: [ˈlaːʦia]
bywoordelik: [ˈlaːʦie]
  1. (Digterlik:) Latyns, van, afkomstig uit, behorend tot, eie aan Latium.
  2. (Digterlik:) Latyns, van, betreffende die Latyne.
Latinus