Lesotho
Pleknaam |
---|
Lesotho |
- Le•so•tho
- (land) 'n Land in Suider-Afrika, amptelik die Koninkryk van Lesotho en vroeër bekend as Basoetoland.
- Lesotho is 'n parlementêre monargie, asook 'n landingeslote land en enklawe wat volle deur Suid-Afrika omsluit word.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Lesotho.