Ligging van Limpopo in Suid-Afrika.

Afrikaans (af)

  Etimologie

Van die Limpoporivier, die mees noordelike rivier in Suid-Afrika en die grens tussen Suid-Afrika en Zimbabwe.
Pleknaam
Limpopo

  Woordafbreking

Lim•po•po

  Pleknaam

     Betekenisse

Een van Suid-Afrika se nege provinsies.

     Voorbeeldsinne

Limpopo se hoofstad is Polokwane (voorheen Pietersburg).

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Limpopo(en)
Nederlands: Limpopo(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Limpopo.