Moksja-Mordwiens
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Moksja-Mordwiens | — |
- IPA: [ˈmokʃɑ mortˌvins]
- مَُوكْشَ مَُورْدْڤِینْسْ
- 'n Fins-Oegriese taal met ongeveer 296 duisend sprekers en een van die twee Mordwiense taalvariante. Moksja-Mordwiens is een van die amptelike tale van Mordowië.
- ISO/DIS 639-3: mdf
- SIL: MDF
Vertalings: Moksja-Mordwiens | |||
---|---|---|---|
Enkelvoud | Meervoud | |
---|---|---|
Naamwoord | Moksja-Mordwiens o | — |
- IPA: [ˈmɔkʃa mɔrtˌʋins]
- 'n Fins-Oegriese taal.
Vertalings: Moksja-Mordwiens | |||
---|---|---|---|