Byvoeglike naamwoord
Trap Predikatief Attributief Partitief
Stellend   Rooms-Katoliek     Rooms-Katolieke     Rooms-Katolieks  
Rooms–Ka•to•liek
(religie) Behorende tot die Kerk van Rome waarvan die pous hoof is.
Piet is Rooms-Katoliek. Sy is 'n Rooms-Katolieke vrou.
  Vertalings:    Rooms-Katoliek
Engels: Roman Catholic(en)
Nederlands: rooms-katholiek(nl)


Bywoord
Rooms-Katoliek
Behorende tot die Kerk van Rome waarvan die pous hoof is.
Sannie is Rooms-Katoliek grootgemaak.
  Vertalings:    Rooms-Katoliek
Engels: Roman Catholic(en)
Nederlands: rooms-katholiek(nl)