Rooms-Katolieke
Afrikaans (af)
Byvoeglike naamwoord | |||
---|---|---|---|
Trap | Predikatief | Attributief | Partitief |
Stellend | Rooms-Katoliek | Rooms-Katolieke | Rooms-Katolieks |
Woordafbreking
- Rooms–Ka•to•lie•ke
Byvoeglike naamwoord
Betekenisse
- (religie) Attributiewe vorm van Rooms-Katoliek.
Voorbeeldsinne
- Hy is 'n toegewyde Rooms-Katolieke man.
Vertalings
Vertalings: Rooms-Katolieke | |||
---|---|---|---|