Sammetblume
Duits (de)
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | Sammetblume v | Sammetblumen |
Genitief | Sammetblume | Sammetblumen |
Datief | Sammetblume | Sammetblumen |
Akkusatief | Sammetblume | Sammetblumen |
Selfstandige naamwoord
Uitspraak
Betekenisse
- (plantkunde) Afrikaner, 'n naam gegee aan verskillende eenjarige blomkruidgewasse van die geslag Tagetes (fam. Compositae).
Wisselvorme
Vertalings
Vertalings: Sammetblume | |||
---|---|---|---|