Shona
(Aangestuur vanaf Sjona)
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
Shona | — |
- Sho•na
- (taal) 'n Taal wat deur ongeveer 11 000 000 mense in Zimbabwe, Botswana, Malawi en Zambië gepraat word.
- Die Mashona-stam (hoofsaaklik van Zimbabwe) wat Shona praat.
- ISO 639-1: sn
- ISO/DIS 639-3: sna
- SIL: SHD
- Sjôna, Sjona (verouderd)
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor Shona.