Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  veldtog     veldtogte    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  veldtoggie     veldtoggies  

  Woordafbreking

veld•tog

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

  1. Georganiseerde optrede of protesaksie.
  2. Militêre optrede; teveldetrekking van 'n leër om teen 'n vyand te veg.

     Voorbeeldsinne

  1. Veldtog Afrikaans (afrikaans.com) is ’n bemarkingsveldtog wat ten doel het om die Afrikaanse taal te bevorder.
  2. Ná ’n moeilike veldtog en die nege maande lange beleg is Bisantynse beheer in 961 oor die eiland Kreta herstel.

     Vertalings

  Vertalings:    veldtog
Engels: campaign(en)
Frans: campagne(fr)
Malgassies: ambanivohitra(mg)
Nederlands: veldtocht(nl)