subatomiese deeltjie

(Aangestuur vanaf Subatomiese deeltjie)
Enkelvoud Meervoud
  subatomiese deeltjie     subatomiese deeltjies  
sub•a•to•mie•se deel•tjie
(fisika) Een van baie eenhede materie wat kleiner as ’n atoom is.
  Vertalings:    subatomiese deeltjie
Engels: subatomic particle(en)
Esperanto: subatoma partiklo(eo)
Frans: particule subatomique (fr)
Italiaans: particelle subatomiche(it)
Nederlands: subatomair deeltje(nl)
Russies: суба́томная частица(ru) (soebatomnaja tsjastitsa)
Spaans: partícula subatómica(es)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor subatomiese deeltjie.