Kaart van Suidwes-Afrika (tans Namibië).

Afrikaans (af)

Pleknaam
Suidwes-Afrika

  Woordafbreking

Suid•wes – Afrika

  Pleknaam

     Betekenisse

(land) 'n Voormalige Volkebond-mandaat van Suid-Afrika, wat tussen 1915 en 1990 op die gebied van die huidige Republiek van Namibië bestaan het.

     Voorbeeldsinne

Die Suid-Afrikaanse Grensoorlog, algemeen bekend as die Angola-Bosoorlog, het grotendeels in Suidwes-Afrika en Angola plaasgevind.

     Afkorting

S.W.A.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: South West Africa(en)
Nederlands: Zuidwest-Afrika(nl)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Suidwes-Afrika.