Sulu
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | Sulu m/v | Sulus, Sulu |
Genitief | Sulu(s) | Sulus, Sulu |
Datief | Sulu | Sulus, Sulu |
Akkusatief | Sulu | Sulus, Sulu |
- , meervoud:
- IPA: Standaardtaal tot 1957: [ˈzuːlu], meervoud: [ˈzuːlus, ˈzuːlu]
- Noord-Duitse en Middelduitse standaardtaal sedert 1957: [ˈzuːlu], meervoud: [ˈzuːlus, ˈzuːlu]
- Suid-Duitse en Oostenrykse standaardtaal sedert 1957: [ˈsuːlu, ˈzuːlu], meervoud: [ˈsuːlus, ˈzuːlus, ˈsuːlu, ˈzuːlu]
- Switserduitse standaardtaal: [ˈzuːlu], meervoud: [ˈzuːlus, ˈzuːlu]
- (verouder:) Zoeloe, 'n lid van 'n volk in Suid-Afrika.
Naamval | Enkelvoud | Meervoud |
---|---|---|
Nominatief | Sulu o | |
Genitief | Sulu | |
Datief | Sulu | |
Akkusatief | Sulu |
- (verouder:) Zoeloe, 'n Suidwestelike Sintoetaal.