Triangulum
- Tri∙an∙gu∙lum
- 1. (sterrekunde) Die eienaam van 'n sterrebeeld in die vorm van 'n driehoek.
- 2. (sterrekunde) Die eienaam van 'n sterrestelsel wat in die sterrebeeld met dieselfde naam voorkom. Dit is die derde grootste sterrestelsel wat in die Plaaslike Groep van sterrestelsels, waarvan die Melkweg deel uitmaak, voorkom.
- 1. Driehoek
- 2. Triangulum-sterrestelsel
Vertalings: | |||
---|---|---|---|