Sien ook waterdraer
Die simbool vir Waterdraer
Enkelvoud Meervoud
  Waterdraer     -  
water +‎ draer
Hulp:IPA: [ˈvɑːtərdrɑər]
    
(lêer)
Wa•ter•dra•er
  1. (sterrekunde), (astrologie) Die elfde sterrebeeld van die diereriem
  1. Akwarius


  Vertalings:   1. Sterrebeeld
Engels: Aquarius(en)
Nederlands: Waterman(nl) m

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Waterdraer.