Ligging van die Wes-Kaap in Suid-Afrika.

Afrikaans (af)

Pleknaam
Wes-Kaap

  Woordafbreking

Wes-Kaap

  Pleknaam

     Betekenisse

Een van Suid-Afrika se nege provinsies.

     Voorbeeldsinne

Die Wes-Kaap se hoofstad en grootste nedersetting is Kaapstad.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: Western Cape(en)
Nederlands: West-Kaap(nl)
Xhosa: Ntshona-Koloni

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor Wes-Kaap.