Die Kransaalwyn.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  aalwyn     aalwyne  

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈɑ(ː)ɫvəɪ̯n]
    
(lêer)
, meervoud: [ˈɑː(ɫ)vəɪ̯nə]

  Met Arabiese letters

آلْڤَیْنْ , meervoud: آلْڤَیْنِی

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Plant met dik, getande en sapryke blare van die geslag   Aloe waaruit 'n bittere sap getap word wat as medisyne dien.

     Wisselvorme

aalwee

     Vertalings

  Vertalings:    aalwyn
Engels: aloe(en)
Duits: Aloe(de)
Frans: aloès(fr)
Italiaans: aloe(it)
Latyn: aloe(la)
Nederlands: aloë(nl)
Portugees: aloés(pt)
Russies: aloe(ru)
Spaans: áloe(es)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor aalwyn.