Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  aanbieding     aanbiedinge, aanbiedings  

  Woordafbreking

aan•bie•ding

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Wat aangebied word.

     Voorbeeldsinne

Dit sal die 17de aanbieding van die Paralimpiese Somerspele wees.

     Vertalings

  Vertalings:    aanbieding
Engels: offer(en)
Nederlands: aanbieding(nl)


Nederlands (nl)

Enkelvoud Meervoud
Naamwoord aanbieding v aanbiedingen 
Verkleinwoord aanbiedinkje aanbiedinkjes

  Uitspraak

Hulp:IPA: [ˈan.bi.dɪŋ]
    
(lêer)

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

Aanbieding