aandag
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
aandag | — |
-
(lêer)
- aan•dag
- Gefokuste belangstelling; oplettend of opmerksaam wees; luister en jou gedagtes by iets bepaal.
- Regop liggaamshouding met arms langs sye; militêre bevel om soldate tot orde te roep.
- Aandag! Kan ek julle aandag kry, asseblief.
- Staan op aandag as ek met julle praat.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|