Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  neem aan   
(in bysin)   ... dat ek  aanneem 
Verlede Tyd  ek   het aangeneem        
aan•ge•neem
Verlede deelwoord van aanneem; geglo; goedgekeur; in 'n gesin opgeneem; as lidmaat aanvaar.
  1. Hy het dit sonder meer aangeneem.
  2. Die volktribuun het twee wette aangeneem wat grond aangewys en verdeel het.
  3. Die gesin het twee kinders aangeneem.
  4. Sy word Sondag voor die gemeente aangeneem.
  Vertalings:    aangeneem
Engels: adopted(en), accepted(en)
Nederlands: aangenomen(nl)