aangetref
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | tref aan |
(in bysin) | ... dat ek | aantref |
Verlede Tyd | ek | het aangetref |
- aan•ge•tref
- Verlede deelwoord van aantref; toevallig op iets of iemand afgekom.
- Moderne reptiele kan op elke kontinent behalwe Antarktika aangetref word.
Vertalings: aangetref | |||
---|---|---|---|