Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  tref aan   
(in bysin)   ... dat ek  aantref 
Verlede Tyd  ek   het aangetref        

  Woordafbreking

aan•tref

  Werkwoord

     Betekenisse

Toevallig op iets of iemand afkom; vind, ontmoet of ontdek.

     Voorbeeldsinne

Volgens een van die navorsers "kan jy mikrobes oral aantref – hulle is uiters aanpasbaar by toestande en oorleef waar hulle ook al voorkom".

     Vertalings

  Vertalings:    aantref
Engels: encounter(en)
Nederlands: aantreffen(nl)