Afrikaans (af)

Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  kyk aan   
(in bysin)   ... dat ek  aankyk 
Verlede Tyd  ek   het aangekyk    
Teenwoordige deelwoord aankykende     

  Etimologie

aan +‎ kyk

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

aan•kyk

  Werkwoord

     Betekenisse

Sy blik op iemand se gesig vestig

     Voorbeeldsinne

  1. Sy het my eers geskok aangekyk. Toe het sy uitgebars van die lag.[1]

     Vertalings

  Vertalings:    aankyk
Engels: look at(en)
Nederlands: aankijken(nl)

  Verwysings