aanvaar
- Aanvaar
- Aanvaar
-
(lêer)
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | aanvaar |
Verlede Tyd | ek | het aanvaar |
- In besit neem.
- 'n Bepaalde amp of taak opneem.
- Bereid wees om te berus in iets; nie daarteen stry nie; daarmee saamgaan.
- Sy het die geskenk aanvaar.
- Hy aanvaar die amp as voltydse redakteur van die Kerkbode.
- Huxley was traag om sekere van Darwin se idees te aanvaar, maar het Darwin heelhartig in die openbaar ondersteun.
- Teenwoordige deelwoord aanvaardend
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | vaar aan |
(in bysin) | ... dat ek | aanvaar |
Verlede Tyd | ek | het aangevaar |
- 'n Hawe besoek; aandoen.
- Stamp; teen 'n ander skip of ander ding vaar.
- Hulle moes by Kaapstad aanvaar om vars water en vrugte te laai.
- Daar was 'n gevaar om deur die digte mis aangevaar te word.
- Teenwoordige deelwoord aanvarend
Vertalings: | |||
---|---|---|---|