aard
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
aard | — |
Verkleiningsvorm | |
Enkelvoud | Meervoud |
aardjie | — |
- aard
- Wese; natuur; karakter; inbors; soort; hoe iemand optree of hoe iets/iemand is.
- Uit die aard van die saak, is daar nog baie werk wat voorlê.
- Hy is net so driftig soos sy pa, aardjie na sy vaartjie!
Vertalings: aard | |||
---|---|---|---|
Tydvorm | Persoon | Woordvorm |
---|---|---|
Teenwoordige Tyd | ek | aard |
Verlede Tyd | ek | het geaard |
- Soos iets of iemand anders wees; soortgelyke karaktertrekke hê.
- Tuis wees; inpas.
- Met die aarde verbind wees; aardleiding verskaf.
- Sy aard na haar ma.
- Ek sal nooit in die stad aard nie.
- Aard die lugdraad. Het jy die windpomp geaard.
Vertalings: aard | |||
---|---|---|---|