aardverwarming
Enkelvoud | Meervoud |
---|---|
aardverwarming |
- aard•ver•war•ming
- (ekologie) Die styging van die gemiddelde temperatuur van die aarde se atmosfeer en oseane.
- Aardverwarming is die gevolg van die opbou van gasse soos koolsuurgas en metaan in die atmosfeer wat die uitstraling van die aarde se hitte vasvang en die effek van 'n kweekhuis meebring waar die hitte kan inkom, maar nie so maklik ontsnap nie.
Vertalings: | |||
---|---|---|---|
- Sien Wikipedia vir meer inligting oor aardverwarming.