Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  aartsengel     aartsengele  

  Uitspraak

    
(lêer)

  Woordafbreking

aarts•en•gel

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(religie) 'n Engel wat 'n hoë posisie beklee.

     Voorbeeldsinne

Pous Sagarias belê 'n konsilie waarop besluit word dat die aartsengel Uriël nie vereer mag word soos die aartsengele Rafaël, Michaël en Gabriël nie, omdat Uriël slegs in die Apokriewe boek 3 (of 4) Esra voorkom.

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: archangel(en)
Nederlands: aartsengel(nl)