Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  abiëtiensuur      
 
Skeletstruktuur van die abiëtiensuurmolekuul

  Woordafbreking

abië•tien•suur

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(chemie) 'n Diterpeenkarboksielsuur met formule C19H29COOH wat in die hars van dennebome   Pinus aangetref word.

     Afgeleide woorde

abiëtaat

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: abietic acid(en)
Nederlands: abiëtinezuur(nl) o