Enkelvoud Meervoud
  absorbansie     absorbansies  
ab•sor•ban•sie
(chemie) 'n Maat vir die hoeveelheid lig wat by 'n bepaalde golflengte en materiaaldikte geabsorbeer word.
Die absorbansie is die logaritme met grondtal 10 van die verhouding tussen die ligintensiteit van die bron en is intensiteit wat deurgelaat word.
  Vertalings:   
Engels: absorbance(en)
Nederlands: absorbantie(nl)