Hulp:IPA: [ˈɑχ.tər]
    
(lêer)
Woord
achter
Agter;
«Hij parkeerde z'n auto achter het gebouw.»
Hy het sy kar agter die gebou parkeer.
Voorsetselbywoord
achter
Bywoordelike voornaamwoord
Persoonlik erachter
Naby hierachter
Veraf daarachter
Betreklik waarachter
Vraend waarachter?
Onbepaald ergens achter
Negatief nergens achter
Universeel overal achter
  1. Skeibare deel van 'n voornaamwoordelike bywoord: agter.
  2. Skeibare deel van 'n werkwoord, bv. achterstellen.
«Het staat hier niet achter, het staat ervoor.»
Dis nie hieragter nie, dis hiervoor
«Ze stelden hem achter
Hulle het hom agtergestel.
Voorsetselbywoord
Dit vorm bywoordelike voornaamwoorde, asook skeidbare en onskeidbare werkwoorde.