Enkelvoud Meervoud
  afdeling     afdelings    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  afdelinkie     afdelinkies  
af•de•ling
  1. 'n Groep werknemers in 'n maatskappy wat dieselfde take verrig.
  2. 'n Kleiner gedeelte van 'n geheel.
  1. By watter afdeling werk jy?
  2. Infanterie is 'n afdeling van 'n leër wat uit voetsoldate bestaan.
  Vertalings:    afdeling
Engels: division(en), section(en)
Nederlands: afdeling(nl)