Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  lei af   
(in bysin)   ... dat ek  aflei 
Verlede Tyd  ek   het afgelei        
af•ge•lei
Verlede deelwoord van aflei; ondertoe gelei; aandag afgetrek; gevolgtrekking gemaak.
  1. Hy het haar stilletjies by die trappe afgelei.
  2. Die seun het sy ma se aandag afgelei, sodat haar dogter ongemerk by haar kêrel kon gaan vry.
  3. Ek het uit haar woorde afgelei dat hulle pret gehad het.
  Vertalings:    afgelei
Engels: took below(en), distracted(en), derived(en)
Nederlands: afgeleid(nl)