Tydvorm Persoon Woordvorm
Teenwoordige Tyd  ek  lei af   
(in bysin)   ... dat ek  aflei 
Verlede Tyd  ek   het afgelei        
af•lei
  1. Ondertoe lei; na benede neem.
  2. Gedagtes aftrek; iemand se aandag wegvat van waaraan hy of sy dink.
  3. 'n Gevolgtrekking maak; tot die slotsom kom; begryp; verstaan.
  1. Sy pa kom in terwyl hy haar stilletjies by die trappe aflei.
  2. Jy lei my aandag af. Die seun het sy ma se aandag afgelei, sodat haar dogter ongemerk by haar kêrel kon gaan vry.
  3. Ek kon uit haar woorde aflei dat hulle pret gehad het.
afleiding
  Vertalings:    aflei
Engels: below(en), distract(en), derive(en)
Nederlands: afleiden(nl)