'n Begeesterde afslaer.

Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  afslaer     afslaers    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  afslaertjie     afslaertjies  

  Woordafbreking

af•sla•er

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

(beroepe) Iemand wat openbare veilings (verkopings) lei.

     Voorbeeldsinne

Hy begin sy loopbaan as afslaer by "Van Stockums Veilings" in Den Haag vir die veiling van skilderye.

     Vertalings

  Vertalings:    afslaer
Engels: auctioneer(en)
Nederlands: veilingmeester(nl)