Enkelvoud Meervoud
  afvaardiging     afvaardigings    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  afvaardiginkie     afvaardiginkies  
af•vaar•di•ging
Een of meer mense was as verteenwoordigers gestuur word.
'n Afvaardiging is gestuur om die minister oor die toenemende plaasmoorde te spreek.
  Vertalings:    afvaardiging
Engels: delegation(en)
Nederlands: afvaardiging(nl)