Afrikaans (af)

Enkelvoud Meervoud
  akroniem     akronieme  

  Uitspraak

IPA: [ɑkruˈnim], meervoud: [ɑkruˈnimə]

  Met Arabiese letters

اَكْرُونِیمْ , meervoud: اَكْرُونِیمِی

  Spelling tot 1909

akróniem, akróniim; meervoud: akrónime, akróni-me

  Selfstandige naamwoord

     Betekenisse

{taalkunde|af}} Naamwoord wat gevorm word deur die saamtrekking van die beginletters (of vernaamste letters) van meerwoordige name en gesamentlik presies soos 'n woord gelees en uitgespreek word.

     Voorbeeldsinne

SUKOVS, TRUK, KRUIK, NARUK, SWARUK en SASOL is voorbeelde van akronieme.

     Sinonieme

letternaam

     Vertalings

  Vertalings:    akroniem
Duits: Akronym(de), Initialwort(de)
Engels: acronym(en)
Frans: acronyme(fr)
Italiaans: acronimo(it)
Russies: акроним(ru)

  Meer inligting

Sien Wikipedia vir meer inligting oor akroniem.