Enkelvoud Meervoud
  altaar     altare    
Verkleiningsvorm
Enkelvoud Meervoud
  altaartjie     altaartjies  
al•taar
Offertafel vir godsdienstige plegtighede.
’n Tydelike altaar is opgerig op die plek waar die bom ontplof het terwyl ’n meer permanente gedenkteken beplan is.
  Vertalings:   
Engels: altar(en)
Nederlands: altaar(nl)