Afrikaans (af)

Bywoord
altyd

  Woordafbreking

al•tyd

  Bywoord

     Betekenisse

  1. Op enige moment; sonder ophou; steeds; voortdurend.
  2. Telkens van voor af; weer opnuut.

     Voorbeeldsinne

  1. Ek sal altyd van jou hou. Dit kan altyd gebeur.
  2. Hy kom altyd laat.

     Antonieme

nooit

     Vertalings

  Vertalings:   
Engels: always(en)
Nederlands: altijd(nl)